Alumni
Kyk net wat ons vorige studente al gedoen het!
Die Departement Joernalistiek nooi graag sy alumni uit om as gassprekers of gasdosente op te tree.
Ons moedig voormalige studente aan om by die Departement te kom kuier.
As jy 'n alumnus/alumna van die departement is en jou kontakbesonderhede wil opdateer, of nuus oor jouself of jou klasmaats wil deel, stuur asseblief 'n e-pos na journalism@sun.ac.za