Stellenbosch Journalism has dedicated and extraordinary staff members who are involved in teaching and research. The team comprises of permanent staff, visiting lecturers and best practice experts.
Die Rykie van Reenen-genootskapspos is ’n tydelike pos wat jaarliks gevul word en dié genoot is verantwoordelik vir die Joernalistiekpraktyk-module in ons Honneurskursus. Spesialiste uit die mediabedryf is verantwoordelik vir die verskillende spesialis-modules in die Honneurskursus.