Welkom by

Joernalistiek@Stellenbosch

Ons opleiding berei professionele mediawerkers voor vir die uitdagings van die 21ste eeu 

Die Departement is geleë by Crozierstraat 26 op die Stellenbosch-kampus. Hier sal ​jy die ou Edwardiaanse-gebou vind - met die supermoderne Media Afrika-sentrum as anneks. 

Studeer by ons

Dit bied aan studente 'n ongeëwenaarde milieu wat natuurskoon en atmosfeer betref waar hulle hul studies met ywer kan volg.

Besoek ons ​​Vennote

Applications for 2022 close on 31 August.
The selection tests for the honours and master’s programmes will take place on Saturday 11 September from 9:00 to 12:00.
Please note: Candidates will need uninterrupted internet access to complete the test.

Any questions can be sent to journalism@sun.ac.za

Afrikaans
Na bo